|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
2008
Program |
|
19h00 Groetmekaar in die Geldenhuys lokaal (Slegs op uitnodiging) Woensdag, 13 Februarie 2008 07h00 Inweeg van slaglammers 08h00 Opening voor paviljoen 08h10 – 09h30 Ontbyt onder afdak langs Cot de Necker saal 08h30 Beoordeling:Skape: Slaglam Kompetisie
Inname: Merino
Classics Versorgde Besigtiging van beeste by Bees afdeling 09h00 Deurlopende aanbiedings in SuperSpar tent
10:00
Modeperade in SuperSpar tent met
11:30 Nature Choice - Praaitjie oor gesondheidskosse 10h00 Kroeggeriewe in Geldenhuys lokaal en Biertuin
10h00 – 16h00 Braaivleis & roosterbrood beskikbaar by 12h00 – 14h00 Braaigeregte in Geldenhuys lokaal 13h00 Middagete in Cot de Neckersaal
14h00 Beoordeling:Streeks Jeugskou by
Bees
Streeks Jeugskou by
Pluimvee
15:00 Ona
Viljoen - Woolworths, Wolmark en Wolterme
17h00 Optrede deur Riversdal Toerisme in
arena: 18h00 Massa Atletiek: Aflos van verskeie skole Geborg deur Hi Way Bande/ Continental Asook optrede van Landbouvereniging lede 19h00 Optrede Charlene Munro 19h00 Braaigeregte in Geldenhuys lokaal. Musiek en dans tot laat 19h30 Nightfall Jeugorkes van Durbanville in arena
|
‘n Gelukkige Valentynsdag word u toegewens. 08h00 Opening voor paviljoen 08h10 – 09h30 Ontbyt onder afdak langs Cot de Necker saal
08h10 Beoordeling:Merino
Classics:
Gemete Produksie -gedurende
dag
08h30 Beoordeling:Beeste:
Kaapse
Ayrshire Streekskampioenskappe
9h00 Deurlopende stalletjie/demonstrasies
in 09h00 *Mini-Expo – Verwerking van suiwelprodukte 09h30 Organic praatjie in SuperSpar tent 10h00 Kroeggeriewe in Geldenhuyslokaal en Biertuin
10h00 Senior Burger tee in Cot de Neckersaal
10h00 – 16h00 Braaivleis & roosterbrood beskikbaar 12h00 – 14h00 Braaigeregte in Geldenhuyslokaal 13h00 Middagete in Cot de Neckersaal 13h00 Vuurvertoning in arena (Fire artists)
14h00 Beoordeling:Perde gaan voort soos per
15h00 Oorspronklikste geklede Valentyn paartjie
17h30 Honde Kompetisie geborg
deur 18h00 Perde Boeresport in arena 19h00 Vuurvertoning in arena (Fire artists)
19h00 Braaigeregte in Geldenhuys lokaal met 19h30 Optrede Charlene Munro – arena 20h00 Optrede Pieter Koen – arena
|
Vrydag, 15 Februarie 2008 08h00 Opening voor paviljoen 08h10 - 09h30 Ontbyt onder afdak langs Cot de Necker saal
08h10 Beoordeling:Merino
Classics Versorgde Merino’s
08h30 Beoordeling:Beeste:
09h00 Deurlopende stalletjie/demonstrasies
in 09h00 * Mini-Expo – Verwerking van suiwelprodukte
09h30 Alcare - Produksie en
Produkreeks 10h00 Kroeggeriewe in Geldenhuys lokaal en Biertuin 10h00 Beoordeling:Pluimvee en Duiwe
10h00 – 16h00 Braaivleis & roosterbrood beskikbaar by
11h00
Clover - Produkreeks demostrasie 12h00 - 14h00 Braaigeregte in Geldenhuyslokaal 13h00 Middagete in Cot de Neckersaal 13h00 Vuurvertoning in arena (Fire artists) 13h00 Optrede Charlene Munro in SuperSpar tent 14h00 Beoordeling:Perde gaan voort soos per aparte program Beeste gaan voort 15h00 Annique praatjie in SuperSpar tent 16h50 Vertoning Arabier Kostuum klas 17h00 Vertoning Miniatuur Kostuum klas 17h15 Aankoms van skoukoninging en prinsesse
17h30 Oorhandiging van pryse aan wenners van
17h40 Bekendstelling: wenners van
Slaglam
Bekendstelling: wenners van
Beeskarkas 17h50 Veiling: Kampioen Slaglam Veiling: Kampioen Beeskarkas 18h00 Vertoning: SA se drie sterkste manne in arena 19h00 Prysuitdeling van Merino Classics in Cot de Neckersaal (slegs op uitnodiging)
19h00 Funksie vir Merino Classics vashouers by
19h00 Braaigeregte in Geldenhuys lokaal met musiek 19h30 Vuurvertoning in arena (Fire artists)
20h00 Optrede: Pieter vd Westhuizen
en
|
Saterdag, 16 Februarie 2008 08h00 Opening voor paviljoen 08h10 – 09h30 Ontbyt onder afdak by Cot de Necker saal 08h10 Beoordeling:Perde soos per aparte program
09h00 Deurlopende
stalletjies/demonstrasies in 09h00 Baba & Kleuterskou in SuperSpar tent geborg deur Tiger Brands 09h00 *Mini-Expo – Verwerking van suiwelprodukte 10h00 Kroeggeriewe in Geldenhuyslokaal en Biertuin 11h00 Praatjie i.v.m. testament / boedelbeplanning en trusts in SuperSpar tent 12h00 – 14h00 Braaigeregte in Geldenhuyslokaal 13h00 Middagete in Cot de Neckersaal 13h00 Vertoning: Veteraan trekkers – arena en kan dan besigtig word by Beesseksie 13h45 Vertoning: Waspan van 8 – arena 14h00 Beoordeling:Perde gaan voort soos per aparte program 16h15 SA Boerperd Kampioen Driegang Ryperd 16h30 Saalperd Groot Kampioen Driegang 16h45 SA Boerperd Kampioen Vyfgang ryperd 17h00 Saalperd Groot Kampioen Vyfgang 19h00 Braaigeregte in Geldenhuys lokaal met musiek en dans tot laat Mallemeule deurlopend Hierdie program is onderhewig aan veranderings Dankie vir u ondersteuning – Veilige tuiskoms word u toegewens
|